Ons hoop dat ons in hierdie jaar ook nog 'n hele klomp gesiggies met glimlagte sal sien weg gaan. Hoewel die weggaan altyd sleg is, weet ons daar kom weer nuwe mensies wie se harte ons kan heelmaak.