ThePlace2B is vir kinders wat dink hulle is dom, kinders wat emosioneel gebreek is. Deur die jare het ons vele gelukkige kinders sien weg gaan, en ons harte sing saam met elkeen van hulle.