ThePlace2B
Welkom by ThePlace2B
Dink buite die boksie PDF Print E-mail
Written by Ilze   
Friday, 05 March 2010 00:00

 

MePret met wiskundenlopark en Centurion omgewing

 

Remediering met  'n verskil:  Woensdae:  2:30 - 4:00 en 4:00 - 5:30
Studiemetodes:  Donderdae: 2:30 - 3:30

Leef jou Skeppingsdoel en vind uit watter beroep gaan jou tot in jou tone gelukkig maak: Elke vakansie vir 7 Dae.Elkeen kan onderskeidings kry

Klasse is klein en daar is nie baie plek nie, bespreek dus vroegtydig om teleurstelling te voorkom.  Wiskunde klasse slegs 4 leerders in 'n klas.  Studiemetodes slegs 10 per kursus.   Loopbaanontleding en beplanning slegs 40 leerders.

Skakel Ilze du Plessis vir 'n gratis afspraak.  Sel: 073 230 6756. 
Indien daar nie antwoord is nie, los asseblief 'n boodskap ek mag dalk besig wees met 'n konsultasie en dan kan ek nie my foon antwoord nie.

 

Onderwysers en enige iemand anders wat voel hulle liggies is uitgedoof, hulle kruik is leeg en hulle het 'n "re-fill" nodig, ontspanningsterapie wat jou laat voel jy't pas van 'n retreat afgekom.  Elke 2e Saterdag, skakel vir 'n afspraak.

Last Updated on Wednesday, 10 March 2010 18:44
 

Who's Online

We have 1 guest online

Advertensies

Google Skakels: